Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 5:30-32 Die Boodskap (DB)

30. Lameg het na die geboorte van Noag nog 595 jaar geleef en ook nog ander seuns en dogters gehad.

31. Lameg was dus 777 jaar oud toe hy dood is.

32. Noag was 500 jaar oud toe sy seuns, Sem, Gam en Jafet, gebore is.

Lees volledige hoofstuk Genesis 5