Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 48:4 Die Boodskap (DB)

Hy het beloof dat ek ’n groot nageslag sal hê en dat hulle uit verskillende volke sal bestaan. Verder het Hy gesê dat my nageslag nog eendag in die land Kanaän sal woon en dat hulle die land vir altyd sal besit.

Lees volledige hoofstuk Genesis 48

Kyk Genesis 48:4 in konteks