Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 48:16 Die Boodskap (DB)

“Mag die God wat my altyd uit alle gevare gered het, by julle wees. Mag my naam en die geloof van Abraham en Isak in hierdie twee seuns voortleef. Mag hulle baie kinders en ’n groot nageslag hê.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 48

Kyk Genesis 48:16 in konteks