Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:26 Die Boodskap (DB)

Josef het dit ’n landswet gemaak dat ’n vyfde van die oes aan die koning behoort. Dit is vandag nog in Egipte so. Net die priesters se tempelgronde het nie die koning se eiendom geword nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:26 in konteks