Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:15 Die Boodskap (DB)

Naderhand het die mense van Egipte en Kanaän nie meer geld gehad nie. Hulle het alles op koring en kos bestee. Die Egiptenaars het toe vir Josef gesê: “Asseblief, Meneer, gee tog net vir ons kos. Ons het niks om u mee te betaal nie, want al ons geld is op. Moet tog net nie dat ons van die honger doodgaan nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:15 in konteks