Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 45:5 Die Boodskap (DB)

Moenie bang wees nie en moet julleself ook nie meer verwyt nie. Eintlik was dit God wat alles so laat gebeur het. Hy het my Egipte toe laat kom sodat ek julle in hierdie honger jare kan help.

Lees volledige hoofstuk Genesis 45

Kyk Genesis 45:5 in konteks