Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 45:27 Die Boodskap (DB)

Hulle moes hom toe alles oor en oor vertel. Toe hy al die waens sien wat Josef saamgestuur het om hom te kom haal, het hy hulle begin glo. En dit was of hy ’n nuwe mens geword het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 45

Kyk Genesis 45:27 in konteks