Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 45:19 Die Boodskap (DB)

Die farao het voortgegaan: “Jou broers moet ook van ons Egiptiese waens saamneem sodat hulle die vroue en kinders daarop kan laai. Jou pa moet hulle ook op ’n wa sit en dan gou terugkom.

Lees volledige hoofstuk Genesis 45

Kyk Genesis 45:19 in konteks