Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 44:18 Die Boodskap (DB)

Toe het Juda opgestaan en gepraat: “Ek smeek u, Meneer, luister na my. Ek wil u graag iets vertel. U is net soos die farao en ’n baie belangrike man, maar u moet tog nie nou kwaad of ongeduldig word nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 44

Kyk Genesis 44:18 in konteks