Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 44:16 Die Boodskap (DB)

Juda het geantwoord: “Wat kan ons tog sê, Meneer? Ons is sprakeloos. Hoe kan ons ons onskuld bewys? God straf ons nou vir ’n misdaad van lank gelede. Hier is ons dan, Meneer. Ons sal almal hier bly en vir u werk, en nie net die een in wie se sak die beker gekry is nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 44

Kyk Genesis 44:16 in konteks