Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 44:14 Die Boodskap (DB)

Toe Juda en sy broers weer by Josef se huis aankom, was hy nog steeds daar. Hulle het voor hom op die grond geval.

Lees volledige hoofstuk Genesis 44

Kyk Genesis 44:14 in konteks