Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:7 Die Boodskap (DB)

Hulle het geantwoord: “Omdat die man so knaend was, Pa. Hy het ons aanmekaar oor ons familie uitgevra. Hy wou weet of Pa nog leef en of ons nog ’n ander broer het. Daar was geen uitkomkans nie. Hoe moes ons nou geweet het dat hy sou sê dat ons ons broer na hom toe moet bring?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:7 in konteks