Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:34 Die Boodskap (DB)

Almal is met kos van die koning se tafel bedien. Benjamin se porsie was egter elke keer vyf keer groter as dié van die ander. Hulle het almal lekker saam met die koning geëet en gedrink.

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:34 in konteks