Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:21 Die Boodskap (DB)

Op pad terug het ons by die nagkamp ons graansakke oopgemaak en tot ons groot verbasing gesien dat elkeen se geld bo-op lê. Die presiese bedrag wat elkeen bestee het. Ons het vandag gekom om hierdie geld vir u terug te gee.

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:21 in konteks