Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:11 Die Boodskap (DB)

Uiteindelik het Jakob gesê: “Goed, dan moet julle hom maar saamvat. Maar vat ook vir die man in Egipte van ons beste produkte saam. Sit ’n bietjie balsem, ’n bietjie heuning, gom, hars, neute en amandels in julle graansakke. En gee dit vir die man as ’n geskenk.

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:11 in konteks