Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 42:38 Die Boodskap (DB)

Jakob het egter geantwoord: “Nee, Benjamin gaan nie saam met jou nie. Sy broer is dood en hy het alleen agtergebly. As daar nou met hom iets op die pad moet gebeur, sal ek op my oudag in die allerbitterste hartseer sterf.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 42

Kyk Genesis 42:38 in konteks