Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 42:34 Die Boodskap (DB)

En toe het die man gesê: ‘Eers as julle saam met julle jongste broer na my toe terugkom, sal ek glo dat julle eerlike mense is en nie spioene nie. Dan sal ek Simeon vir julle teruggee en julle kan oral in die land rondgaan.’”

Lees volledige hoofstuk Genesis 42

Kyk Genesis 42:34 in konteks