Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 42:21 Die Boodskap (DB)

Toe het die broers vir mekaar gesê: “Ons kry ons verdiende loon. Daardie middag het ons Josef se groot angs gesien, maar ons het anderpad gekyk. Toe hy by ons gepleit het, het ons gemaak of ons hom nie hoor nie. Dit is waarom ons nou in hierdie groot ellende sit.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 42

Kyk Genesis 42:21 in konteks