Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 42:15 Die Boodskap (DB)

Ek sal julle egter ’n kans gee om julle onskuld te bewys. Gaan haal julle jongste broer en bring hom hierheen. Eers as hy hier is, sal ek julle glo. Gebeur dit nie, sweer ek by die farao dat ek julle in die tronk sal stop.

Lees volledige hoofstuk Genesis 42

Kyk Genesis 42:15 in konteks