Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 42:13 Die Boodskap (DB)

Hulle het weer probeer: “Meneer, kyk na ons. Ons is tog nie spioene nie. Ons is broers. Ons was eers twaalf en almal van dieselfde pa. Hy bly nou nog daar anderkant in Kanaän. Die jongste broer het agtergebly, want hy moes ons pa oppas. En die ander seun, nouja Meneer, ons weet nie meer waar hy is nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 42

Kyk Genesis 42:13 in konteks