Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 41:55 Die Boodskap (DB)

Telkens wanneer die honger Egipte se mense gepak het, het hulle by die farao kos gaan vra. Dan het hy vir hulle gesê: “Gaan na Josef toe en doen presies wat hy vir julle sê.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 41

Kyk Genesis 41:55 in konteks