Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 4:7 Die Boodskap (DB)

As jy reg lewe, sal jou offer mos aanvaar word. Maar as jy nie reg lewe nie, vind jy uit dat sonde soos ’n wilde dier is wat by jou deur lê: hy lê jou die hele tyd en dophou, want hy wil jou opvreet. Jy kan hom egter oorwin.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 4

Kyk Genesis 4:7 in konteks