Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 39:5 Die Boodskap (DB)

Vandat Josef die hoof van sy huis en besittings geword het, het dit met Potifar ook goed begin gaan. Die Here het alles binne en buite sy huis ter wille van Josef geseën.

Lees volledige hoofstuk Genesis 39

Kyk Genesis 39:5 in konteks