Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 39:21 Die Boodskap (DB)

Die Here was saam met Josef in die tronk. Hy het vir Josef gewys Hy is lief vir hom en die Here het gemaak dat die hoof van die tronk sommer baie van Josef gehou het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 39

Kyk Genesis 39:21 in konteks