Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 39:1 Die Boodskap (DB)

Josef het toe uiteindelik in Egipte beland. Die Ismaeliete het hom soontoe gevat en hom daar aan ’n belangrike Egiptenaar, Potifar, verkoop. Potifar het in die farao se paleis gewerk en was die hoof van die koning se lyfwagte.

Lees volledige hoofstuk Genesis 39

Kyk Genesis 39:1 in konteks