Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 38:9 Die Boodskap (DB)

Onan wou nie eintlik nie. Hy het goed geweet dat elke kind wat gebore word, nie syne sou wees nie, maar aan sy broer sou behoort. Hy het toe wel ’n paar keer by Tamar gaan slaap, maar hy het elke keer sy saad op die grond laat val en nie binne-in haar nie. So het hy gesorg dat sy broer se nageslag nie uitgebou word nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 38

Kyk Genesis 38:9 in konteks