Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 38:25 Die Boodskap (DB)

Hulle het Tamar gegryp en haar nader gesleep. Gelukkig kon sy betyds vir haar skoonpa ’n pakkie met ’n boodskap daarby stuur. “Meneer,” het sy gesê, “die man aan wie hierdie goed behoort, is die pa van die kind. Kan Meneer dalk vasstel aan wie die seëlring met sy kettinkie en die kierie behoort?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 38

Kyk Genesis 38:25 in konteks