Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 38:23 Die Boodskap (DB)

Juda het geantwoord: “Nouja, dan moet sy maar die goed hou. As ons langer soek, gaan die mense net vir ons lag. Ek het my deel gedoen en die boklam gestuur, maar jy kon haar nie kry nie. Ons kan nou niks meer doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 38

Kyk Genesis 38:23 in konteks