Juda het geantwoord: “Ek sal vir jou ’n boklam uit my kudde stuur.”Tamar het gesê: “Dis nie genoeg nie. Los iets as waarborg dat jy die boklam sal stuur.”