Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 38:14 Die Boodskap (DB)

Tamar het vinnig opgestaan en haar donker rouklere uitgetrek. Sy het ’n sluier gevat en dit om haar gegooi sodat niemand haar kon herken nie. Toe het sy by die poort van Enaim gaan sit, want dit was op die pad na Timna toe. Sy het dit gedoen omdat sy gesien het dat Sela al groot was en hy het nog nie met haar getrou nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 38

Kyk Genesis 38:14 in konteks