Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 37:7 Die Boodskap (DB)

Ons was almal in die veld besig om gerwe koring vas te bind. Skielik staan my gerf regop. Julle gerwe het ook regop gestaan en in ’n kring rondom my gerf kom staan. En daar buig julle gerwe toe voor my gerf.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 37

Kyk Genesis 37:7 in konteks