Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 37:36 Die Boodskap (DB)

Intussen het Josef in Egipte aangekom, waar die Midianiete hom aan Potifar verkoop het. Potifar was die hoof van die Egiptiese koning se lyfwagte.

Lees volledige hoofstuk Genesis 37

Kyk Genesis 37:36 in konteks