Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 37:28 Die Boodskap (DB)

Intussen was die Ismaeliete met hulle kamele al baie naby en die broers het Josef vinnig uit die put opgetrek. Hulle het Josef toe vir twintig stukke silwer aan die Ismaeliete verkoop. Josef is saam met hulle Egipte toe.

Lees volledige hoofstuk Genesis 37

Kyk Genesis 37:28 in konteks