Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 37:20 Die Boodskap (DB)

Hoekom maak ons nie die ou windlawaai dood en gooi sy liggaam in een van die putte nie? Ons kan sê die een of ander wilde dier het hom gevang en uitmekaargeskeur. Dan sal ons sien wat van al sy droompraatjies gaan word.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 37

Kyk Genesis 37:20 in konteks