Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 37:14 Die Boodskap (DB)

Jakob het verder gesê: “Jy moet gaan kyk hoe dit met jou broers gaan en wat die toestand van die vee is. Kyk mooi en dan kom vertel jy my.” Josef is toe daar weg. Van Hebron af is hy reguit in die rigting van Sigem.

Lees volledige hoofstuk Genesis 37

Kyk Genesis 37:14 in konteks