Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 35:27 Die Boodskap (DB)

Na baie jare het Jakob weer sy pa, Isak, gesien. Isak het toe in Mamre gewoon. Die plek word ook Kirjat-Arba of deesdae Hebron genoem. Net soos sy pa, Abraham, het Isak ook lang tye hier gewoon.

Lees volledige hoofstuk Genesis 35

Kyk Genesis 35:27 in konteks