Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 35:16 Die Boodskap (DB)

Jakob en sy mense is weer weg van Bet-El af. Terwyl hulle eendag getrek het, het Ragel, wat verwagtend was, skielik geweldige pyn gehad. Hulle was nog ’n hele entjie van Efrata af toe dit so erg geword het dat Ragel begin kraam het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 35

Kyk Genesis 35:16 in konteks