Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 34:7 Die Boodskap (DB)

Presies op daardie oomblik het Jakob se seuns van die veld af gekom. Toe hulle hoor wat gebeur het, was die broers geskok en woedend. Wat Sigem gedoen het, was verkeerd. Hoe kon hy Dinatjie by hom in die bed gedwing het? Hy het Israel beledig. So iets sou die broers nie duld nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 34

Kyk Genesis 34:7 in konteks