Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 34:22 Die Boodskap (DB)

Daar is egter ’n voorwaarde voor ons een volk kan word. Ons moet soos hulle word en ons almal laat besny. Doen ons dit nie, is dit klaarpraat. Dan gaan hulle nie by ons bly nie en ons gaan nie een groot groep word nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 34

Kyk Genesis 34:22 in konteks