Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 34:19 Die Boodskap (DB)

Die jongman, Sigem, het Dina so begeer dat hy onmiddellik met die voorbereidings vir die besnydenis begin het. Vir sy familie was Sigem ’n baie belangrike man.

Lees volledige hoofstuk Genesis 34

Kyk Genesis 34:19 in konteks