Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 34:16 Die Boodskap (DB)

As julle dit doen, word alles natuurlik makliker. Ons kan dan met gerustheid ons dogters vir julle gee en ons seuns kan ook sonder enige probleme met julle dogters trou. Ons kan dan saamwoon en een volk word.

Lees volledige hoofstuk Genesis 34

Kyk Genesis 34:16 in konteks