Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 33:13 Die Boodskap (DB)

Jakob het geantwoord: “Soos jy kan sien, is die kinders klein en swak. En die veetroppe met kalwers en lammers beweeg stadig, want hulle is swak. As ons hulle nou gaan dryf, selfs net vir ’n dag lank, gaan hulle vrek.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 33

Kyk Genesis 33:13 in konteks