Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 32:6 Die Boodskap (DB)

“Oor die jare het ek ’n klompie besittings bymekaargeskraap. Beeste, donkies en skape. En ook nog werkers: mans sowel as vroue. Ek vertel Meneer al hierdie dinge sodat Meneer my sal vergewe en goed vir my sal wees.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 32

Kyk Genesis 32:6 in konteks