Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 32:1 Die Boodskap (DB)

Laban was vroeg die oggend al op. Hy het sy goedjies gepak en toe die kinders gaan groet, vir Ragel, Lea en al die kleinkinders. Laban het hulle almal gesoen en hulle geseën, en toe is hy terug huis toe.

Lees volledige hoofstuk Genesis 32

Kyk Genesis 32:1 in konteks