Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 31:18 Die Boodskap (DB)

Alles wat Jakob oor die jare in Paddan-Aram versamel het, het hy weggestuur. En so was Jakob weer op pad, die keer na Kanaän, waar sy pa, Isak, gewoon het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 31

Kyk Genesis 31:18 in konteks