Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 31:13 Die Boodskap (DB)

Jakob, Ek is die God van Bet-El. Daar het jy lank gelede ’n klip regop gesit, olie daaroor uitgegooi en toe ’n gelofte aan My gemaak. Los nou hierdie land en sy mense en gaan terug na die plek waar jy gebore is.’”

Lees volledige hoofstuk Genesis 31

Kyk Genesis 31:13 in konteks