Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:35 Die Boodskap (DB)

Laban het Jakob weer bedrieg. Hy het gou al die gespikkelde en gestreepte skape en bokke uit die trop geneem. Ook die swart lammetjies. Laban het toe hierdie diere bymekaargemaak en vir sy ander seuns gegee om op te pas.

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:35 in konteks