Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:2 Die Boodskap (DB)

Jakob het hom vererg en skerp gereageer: “Dink jy ek is God? Dink jy ek kan jou vrugbaar maak? Dit is God wat jou kinderloos gemaak het, nie ek nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:2 in konteks