Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:15 Die Boodskap (DB)

Lea het geïrriteerd gevra: “Wat? Is dit nie genoeg dat jy my man gevat het nie? Nou wil jy nog my kind se liefdesappels ook hê.”“Asseblief, Lea,” het Ragel gepleit, “jy kan vannag my beurt kry. Jakob kan by jou gaan slaap, maar dan moet jy my van jou kind se liefdesappels gee.” Lea het die liefdesappels toe vir haar gegee.

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:15 in konteks