Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 3:24 Die Boodskap (DB)

Nadat hulle uit die tuin weg is, het die Here God engele met vlammende swaarde aan die oostekant van die tuin van Eden geplaas. Hulle moes die boom oppas wat vir altyd lewe gee.

Lees volledige hoofstuk Genesis 3

Kyk Genesis 3:24 in konteks